Resepte Afrikaans - Maalvleis Geregte 4                         Na: Uit die Kombuis                       Home

Maalvleis Geregte 4 - FRIKKADELOMELET

15 ml botter
15 ml kookolie
1 ui, in skywe gesny
1 tamatie, in skywe gesny
12 eiers
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Metode: Vorm frikkadelmengsel in plat koekies. Braai 1of 2 frikkadelle op n slag in n bietjie van die botter en kookolie, wat
saam verhit is, tot byna gaar. Voeg n bietjie van die uie en tamatie by en sorteer. Klits 1 eier en geurmiddels saam en voeg
by vleis in pan. Kantel pan effens sodat die eier die pan se bodem bedek. Braai tot eier gestol is. Hou so aan tot elkeen
n omelet het. Indien daar n baie groot pan is, kan alles gelyk berei word en die omelet in 6 verdeel word. Rasper n bietjie
Cheddarkaas oor en laat smelt.