Vleis en rys frikadelle Na: Uit die Kombuis Home
Go to this page.
The Second Coming of Jesus Christ.....The premillennial view (II)
The Second Coming of Jesus Christ and the nations of the world (III)
Vleis en rys frikadelle is 'n goeie afwisseling op die kos tafel.
Vulsel:
Druk fyn 1 koppie gekookte rys.
Voeg 1 koppie (gekookte) gemaalde vleis.
2 lepels gemaalde ham of spek.
1 eier
1/2 lepel asyn, sout en peper.
Metode:
Vorm in frikkadelle. Doop in eier en krummels. Bak in vet/olie.
Rol dit dan in fyngekapte pietersielie en dien op.
(Gekookte uie-fyngekap - kan bygevoeg word)
|
||