Deurpad Afrikaanse Internet Tydskrif                                    Home
Van alles en nog wat

Mode en Skoonheid
Vir die meeste vroue is dit 'n
frustrerende ondervinding wan-
neer dit kom by die koop van
nuwe swemdrag.
_______________

Mode en Skoonheid Deel 1  
en Deel 2
Het jy al ooit gedink wat is skoonheid?  
Daar is net soveel opvattings
van vroulike skoonheid Mode

Deel 3
Geen afspraak mag ooit gekanselleer word nie, behalwe
as dit absoluut onvermydelik is,.....Deel 3
_______________

Modes uit die goeie ou tyd
in die goeie ou Suid Afrika

Advertensies
'n Lys van advertensies en skakels kan hier gevind word.

Op soek na n vakansieoord?



Skole
Skool lag na moles met muise

Waar het u gewoon? Soveel herinneringe. Onvergeetlike gebeurtenisse. Al die vriende. Skryf aan ons. En dit word geplaas. Fotos en al.

Geskiedkundige feite
Pretoria, die Uniegebou en die Kruger Miljoene
Unieke en geskiedkundige gegewens met betrekking tot Pretoria en die Uniegebou
Die ware verhaal rondom die Kruger Miljoene

Gesondheid

Gids tot n Gesonde Hart

Resepte


Partytjie Speletjies

Partytjie Speletjies 1 en 2

Man in Amerika verf kar met roller
Dit het hom 5 weke geneem om te voltooi
en sowat $170 gekos. Sy sukses het
daarin gelê om reg te werk te gaan.



Nuwe soort voertuig?
Nou nie juis 'n voertuig om aan te skaf nie.
Maar gee hom die eer, hy het goed gedoen.
Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg.





Slawerny, die Afrika manier floreer
Talle Afrika lande maak hulle steeds skuldig aan slawerny. Ook word gerugte van slawerny verbind
aan sekere ander Afrika lande. 'n Bedryf wat nie
meer in ons moderne tydvak hoort nie.
Afrika lande hier ter spake is: Gaboen, Niger,Kongo, Mauritanië, Ekwatoriaal Guinee,Soedan,Somalië, Angola,Sierra Leone en die Seychelles.

Athene is die wêreld se mees flirterende stad
Dit is nie Parys, die stad van ligte en romanse nie, ook nie Rome nie, maar Athene. Die Griekse stad
is die mees flirterendste, so sê die sosiale netwerk webtuiste Badoo.com.
Moskou was in die tweede plek,Rome nommer 8, Parys 38, London 57, Berlyn 79 en New York 89.








'n Groot hoender (Imgur gallery)
Monster in meer
"n Monster in die meer? Die foto geneem deur Tom Pickles en Sara Harrington wys duidelik 'n swart
water kreatuur wat stadig van links
na regs deur die water van die meer
Windermere beweeg. Dit herrinner
ons aan die Loch Ness monster
geval. Waarneming van meer monsters is nie onbekend nie. Hier word
verwys na onder andere meer Champlain, tussen New York en Vermont;
meer Okanagan in Brits Columbia; Loch Ness in Skotland; en meer
Brosno in Rusland.

Twee sonne in China
Wat soos twee sonne lyk is waarskynlik, volgens
wetenskaplikes, 'n blote lugspieëling van die oor-
spronklike son. 'n Lugspieëling verskyn wanneer
deeltjies in die atmosfeer lig buig of breek. So 'n
verskynsel is bekend as die dubbel son effek.



Diepste en grootste gate in die wêreld

Begraafplase van die toekoms - vertikaal in wolkekrabbers
Die wêreld populasie groei en in die proses
word plek op die planeet al hoe minder vir die lewendes en dooies. En dit is sekerlik ook
lank nie meer nuus dat begraafplase oorvol is nie. Om die probleem op te los is voorgestel
dat spesiale wolkekrabbers of dan anders genoem hoëgeboue opgerig word om begraafplase te akkommodeer.  Die voorstel
kom vanuit Mumbai, Indië waar argitekte
probeer om die probleem van oorvol begraaf -plase op te los. Vandaar dan die projek genaamd "Moksha Tower".

Eina!! (Imgur gallery)

Kaart van Afrika en dele van Europa in Afrikaans
Die kaart bevat belangrike plekke,stede, ens, in Afrika.
Plekname van 'n groot deel van Europa word ook aan-





Die mooiste stad in die wêreld - Wat internet lesers sê
Uiteraard verskil lesers hier. Sommiges is van
mening dat Florence in Italië die mooiste stad
is.Ander stede wat volg is Vancouver in Kanada,
Barcelona in Spanje, Parys in Frankryk,Venisië
in Italië, Assisi in Italië, Kalifornia, San Fran-
cisco, Rio de Janeiro, San Sebastian in Spanje,
Praag in Czech Republiek, Stockholm, Singapore, Kaapstad, San
Diego CA, Sydney, Istanbul, Monte Carlo, Berlyn in Duitsland, Hong
Kong, Amsterdam, London, Rome, Wenen, Montreal, Budapest,
Edinburgh, Bogota, Rotterdam, Dubai, Heidelberg in Duitsland,
Washington DC, Islamabad, Kiev in Ukraine, St Petersburg, Buenos
Aires, Melbourne, Zurich, Jerusalem, Sarajevo, Pittsburgh PA, New
York, Honolulu in Hawaii.

Groot meer in Afrika verklein
Meer Tsjaad, eens die 6de grootste meer in
die wêreld het verklein van 25 000km in 1963
tot 1 300km vandag. Die verandering word toegeskryf aan hardnekkige droogtes. Uit radeloosheid word die meer verder dreineer
deur mense in die omgewing.
Uit 'n ander oord word gemeen die meer droog
nie op nie, dit word letterlik drooggesuig deur 'n onkruid bekend as
Typha Australis.

Publieke vakansie dae in Rusland
1—5 Januarie Nuwe Jaar. Nuwe Jaar vakansie dae kan somtyds strek
tot 7 Januarie, die dag van die Russiese Ortodokse Kersfees
7 Januarie Russiese Ortodokse Kersfees
23 Februarie Verdediger van die Vaderland Dag. In 1919 bekend as die Rooi Weermag Dag waarna dit verander in 1949 na die Sowjet en
Vloot Dag.In 1995 word die dag bekend as Verdediger van die Vaderland Dag.
8 Maart Internasionale Vroue Dag
1 Mei Herfs en Werkers Dag.Voor 1992 was dit bekend as Solidaritiets
Dag.
9 Mei Oorwinningsdag. Die oorwinning van die Sowjet mense oor die
fasistiese Duitsland in die Groot Patriotiese Oorlog 1941 - 1945 word
gevier.
12 Junie Rusland Dag
4 November Eenheids Dag
Eerste sondag in September Stad Dag