Pannekoek Vis vulsel                                                           Na: Uit die Kombuis                                                               Home

Verandering van spyse. Probeer hierdie resep.

Bestandele:
75ml margarine
75ml meel
750ml melk
3ml sout/peper
625ml gekookte vis(gevlok)
3ml origanie
25ml pietersielie (fyn)
Gerasperde Kaas

Metode:
Maak 'n witsous met meel, margarine en melk.  Voeg ander bestandele by en meng goed.
Voeg ongeveer 25ml vulsel op elke laag pannekoek en rol op.  Plaas sy aan sy op bord.
Hou warm.  Gooi kaas oor net voor bediening.  Bedien.