Resepte Afrikaans - Varkvleis Geregte                         Na: Uit die Kombuis                      Home

Varkvleis Geregte - Varkpakkies
Sien:
Varkvleispastei
Varktjops met piesangs

Varkpakkies
1klein pakkie bevroere suikermielies
1klein pakkie bevrore ertjies
jonguitgjies
3 kop  gekookte Amerikaanse langkorrel rys
sout en peper na smaak
varkkotelette
30ml sojasous
90ml appelsap of appelwyn

Kook die suikermielies en ertjies in kokende soutwater vir 2 min.Maak uie skoon en kap dit fyn, voeg by die rys en
meng goed saam.Geur na smaak.
Sny 6 groot vierkante aluminiumfoelie en plaas `n kotelet op elke stuk.  Besprinkel goed met sojasous.Plaas een sesde
van die mengsel bo-op elke kotelet. Voeg `n lepelvol appelsak by.
Draai toe in pakkies en plaas op `n bakplaat.  Bak in `n matige oond vir ongeveer 40 min.  Bedien regstreeks vanaf foelie
op die opskepbord.