Heerlike wortelslaai                                                                         Na: Uit die Kombuis                                            Home

Sekerlik aan ons bekend. Nogtans plaas ons die resep vir hulle wat dit nog nie probeer het nie.

Maak gaar: wortels(blokkies of klein gesny) en suiwer lemoensap.
Gooi 1/4 blik crushed pynappels by en kook.
Suiker na smaak.
As sous nie dik is nie gooi vlapoeier gemeng met koue lemoensap
by.
Ertjies of sultanas kan bygevoeg word voor bediening.