Gebakte pampoen                                                                       Na: Uit die Kombuis                                                     Home
Opsoek na iets anders in die lyn van disse. Gebakte pampoen sal nie teleurstel nie.
Kook 2kg pampoen tot sag.  Gooi in plat bak.
Klits saam:
250g botter
250 - 375ml suiker
1 eier

Voeg by:
650ml meel
10ml bakpoeier
Voeg by laaste 500ml melk baie stadig by.  Meng goed.
Gooi oor pampoen.  Bak tot gaar.
Gooi nou die volgende stroop oor:
125g botter
1kop goue stroop
Kook effens en gooi oor warm pampoen